SUIDERKRUIS-GEMEENTE
Aanddiens
TEMA: Hoe lyk ‘n skoon lewe?
LITURGIE
(MG=musiekgroep, TS=tegniese span)
WIE |
WAT |
DETAIL |
T/S |
|
Vooraf musiek & afkondigings |
|
Welkom Afkondig |
MG |
5 minute vooraf |
|
|
Liturg |
Welkom & groet |
|
welkom |
Liturg |
Gebed |
|
stilgebed |
Liturg |
Oproep tot lof |
|
|
MG |
Lof |
Days of Elijah Praat ek mense engletale Daarom |
696 960 706 |
Liturg |
Oproep tot aanbidding |
|
broken |
MG |
Aanbidding |
Change my heart oh God Meer as ooit My oë is op U |
671 909 Powerpoint |
|
|
Record aan |
Klank: Record |
Ouderling |
Voorbidding |
|
Stilgebed |
Liturg |
Skriflesing |
Ps 119:9 |
Skrif |
Liturg |
Preek |
Hoe hou ‘n jongmens sy lewe skoon in ‘n Mxit en Facebook era? |
Preek |
Almal |
Toewyding |
|
Stilgebed- |
Liturg |
Gebed |
|
Stilgebed |
|
|
Record af |
Klank: Stop Record |
Diakens |
Offergawe |
Afkondings op bord |
Dankoffers- afkondig |
Liturg |
Afkondigings |
|
|
MG |
Lied |
Oorwinningslied |
947 |
Liturg |
Seën |
|
|
Preekskets
1. Tema
2. Wonderlike tyd:: selfone
3. Wonderlike tyd: mikro-selfoon
4. Wonderlike tyd: Dual Screen
5. Is dit net wonderlik? Gesig lyk soos ‘n selfoon
6. Is dit net wonderlik? Gesig gebrand
7. Is dit net wonderlik? Kanker
8. Is dit net wonderlik? Gesig geskend
9. Selfon: dateclubs / online dating
10. Selfone: Wallpapers / dating / tunes
11. Selfone: Games
12: Mxit
13. Mxit webblad
14. Facebook
15. Facebook webblad
16. Facebook: voorbeeld 1
17. Facebook: voorbeeld 2
18. Facebook: ouderdomme
19: Facebook: ouderdomme en statistieke
20. Facebook: Wikepedia & facebook
21. Facebook: Mail online (dronkenskap)
Facebook Anthem
22. Riglyne
23. Riglyne: Alles kan goed of sleg wees (1 Kor 10, Rom 14)
24. Riglyne: Jesus het volledig mens geword (Fil 2:7)
25. Riglyne: Jesus is soms op plekke gesien ... (Mat 11:19)
26. Riglyne: Jesus het ver weg gebly van alles wat verkeerd was.. (Efe 4:24 ++ VERSOEKIN)
27. Riglyne: Weerstaan die Duiwel (Jak 4:7)
28. Riglyne: Daar is plekke... (Waar is jy?)
29: Ten slotte: Spreuke 6:27-28